Appel
Appel - Jozi songtekst
Je score:
[Intro] [Verse 1] En ons het baie ver geloop om hier te kom, Soveel trane, soveel bloed, soveel son, Maar nog nooit het jy jou rug op my gedraai, Of my verraai, Of my verraai. [Verse 2] Jy sê woorde die is goedkoop, die is min, Laat jou dade praat, laat die mense oor jou sing, Elke roos het sy dorings, uit jou seer sal elk leer, Probeer verstaan, Waaroor die lewe gaan. [Chorus] En Jozi, Jozi, Jozi, Sal jy hier langs my kom lê, Laat jou woorde my kom balsem soos jy sê, Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê, En Jozi, Jozi, Jozi, Al is daar net ‘n pap en sousie, Dis swaar maar die liefde kan jy niet kom flou sien, Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê, Jy kort die donker voor my lig liewe Jozy. [Verse 3] Jy weet jy slaan my my hart se kamers aan die brand, Jy bring die waters wat dit blis, jy bring die sand, En al sou dit met ons sleg gaan, Sou ons als verloor, begin ons oor, Oor en oor. [Chorus] En Jozi, Jozi, Jozi, Sal jy hier langs my kom lê, Laat jou woorde my kom balsem soos jy sê, Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê, En Jozi, Jozi, Jozi, Al is daar net ‘n pap en sousie, Dis swaar maar die liefde kan jy niet kom flou sien, Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê, Jy kort die donker voor my lig liewe Jozy. [Outro] En Jozi, Jozi, Jozi, Sal jy hier langs my kom lê, Laat jou woorde my kom balsem soos jy sê, Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê, En Jozi, Jozi, Jozi, Al is daar net ‘n pap en sousie, Dis swaar maar die liefde kan jy niet kom flou sien, Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê, Jy kort die donker voor my lig liewe Jozy.