Appel

Appel - Jou Land songtekst

Je score:

[Intro]

[Verse 1]
Hoe lank dink jy sal jy nog kan slaap,
Voor die donker kom en baba bang  kom  maak,
Die jakkalse staan voor jou ou skaap kraal,
Jy is  sterker op jou knieë as jou voete my maat,

[Chorus]
Dit is  jou  land  dit is my  land,
En hier waar  ek staan sing ek Afrikaans,
Dit is duidelik en jy moet verstaan, 
Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan,
Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan.

[Verse 2]
Hoe lank gaan dit vat voor ons weer kan sien,
Dat die krag lê in ons en die God wat ons dien,
Die vyand loop rond soos ‘n brullende leeu,
Die vrees wat hy saai is die hoop wat hy steel.

[Chorus]
Dit is  jou  land  dit is my  land,
En hier waar  ek staan sing ek Afrikaans,
Dit is duidelik en jy moet verstaan, 
Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan,
Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan.

[Verse 3]
En die kranse roep dit is tyd om te gaan,
Uit die bloute stem wat met jou hard praat,
Staan op uit die as uit, steek jou fakkel aan,
Hy’s ‘n vrag uit jou hart, jy’s Afrikaans.

[Outro]
Dit is  jou  land  dit is my  land,
En hier waar  ek staan sing ek Afrikaans,
Dit is duidelik en jy moet verstaan, 
Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan,
Dit is jou land dit is my land,
En hier waar ek staan sing ek Afrikaans,
Dit is duidelik en jy moet verstaan, 
Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan,
Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Christoph Kotze

Componist: Christoph Kotze

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2019

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden