Appel
Appel - Jasmyn Katryn songtekst
Je score:
[Intro] [Verse 1] En sy drink rooi rooi wyn, En rook hand-rolled sigarette, Skilder prente van geloof en genot, En samesyn is haar best kept secret, Soos die wierook in haar flat ontplof. [Chorus] En dans jy Jasmyn Katryn? Sing sad, sad songs en bottels wyn, Op die horison pad na Niemandsland, Lei sy vir my, Tot die anderkant. [Interlude] [Verse 2] En sy't 'n tattoo op haar skouer, Van liewe liewe Jesus, As 'n kind in die arms van Moeder Maria, Op haar palm is die woorde, Van some forgotten tune, En haar lippe, ja, haar lippe, Die weet hoe om te soen, Hoe om te soen. [Chorus] En dans jy Jasmyn Katryn? Sing sad, sad songs en bottels wyn, Op die horison pad na Niemandsland, Lei sy vir my, Tot die anderkant. [Interlude] [Verse 3] Sy sê it would have been nice, To become a lawyer, Maar die geld was te min om haar met graad te seën, Nou werk sy maar as 'n boheemse hairdresser, Tussen gossip queens en uitgeleefde lesse. [Outro] So dans jy Jasmyn Katryn, Sing sad, sad songs en bottels wyn, Op die horison pad na Niemandsland, Lei sy vir my, Tot die anderkant, Tot die anderkant.