Appel

Appel - Hier Zal Jy Boer songtekst

Je score:

[Intro]

[Verse 1]
Aan die suider punt van Afrika hang onse kruis,
Vir die boere wat geval het,
Ek hoor hul name in my huis,
En vrees is ons vyand,
So moenie bang wees nie,
Wees ‘n wagter vir jou mense,
Daar’s geen plek vir die duiwel hier,
As jy kyk oor jou lande, 
Weet God het dit geleen,
Sodat jy die volk kan voer,
Al kom daar storm weer,
Jy is sterker as jou Goliat,
Jy is groter as jou berg,
Die Here gee nooit meer,
As wat jy kan hanteer.

[Chorus]
Hier sal jy boer, dit is jou   land,
Dit is die klank . . . wat jou hart klop maak,
Hou net aan, glo in die Here daar bo,
Dit wat jy droom . . . sal die werklikheid word,
Hier sal jy boer.

[Instrumental]

[Verse 2]
Daar is droogte daar is vloed maar hou net goeie moed,
Aan die einde van die grondpad is die uitsig altyd goed,
Rug jou oë op na die berge, jou hulp kom van daar,
Jou toekoms lyk goed, goud soos 'n koring aar.

[Chorus]
Hier sal jy boer, dit is jou   land,
Dit is die klank . . . wat jou hart klop maak,
Hou net aan, glo in die Here daar bo,
Dit wat jy droom . . . sal die werklikheid word.

[Bridge]
Ek sien hoe val jy neer met jou knieë in die reën,
Gee die wolke 'n oop mond soen die water was jou seën,
Weg saam met die swaarkry dis manna van bo,
Dit sal altyd met jou goed gaan solank jy aanhou glo.

[Chorus]
Hier sal jy boer, dit is jou   land,
Dit is die klank . . . wat jou hart klop maak,
Hou net aan, glo in die Here daar bo,
Dit wat jy droom . . . sal die werklikheid word.

[Chorus]
Hier sal jy boer, dit is jou   land,
Dit is die klank . . . wat jou hart klop maak,
Hou net aan, glo in die Here daar bo,
Dit wat jy droom . . . sal die werklikheid word,
Hier sal jy boer.

[Outro]
Hier sal jy boer.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Christoph Kotze

Componist: Christoph Kotze

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2021

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden