Appel
Appel - Heito Patato songtekst
Je score:
[Verse 1] Sy dra plakkies by haar kantrok, Pronk pragtig soos ñ springbok, Teken prentjies in die wolke, Met haar vingers in die lug, Bo blink en onder stink is, Wat sy van die bo-dorp dink, Die larnies met die stiff upper lip. [Pre-Chorus] Sy is maar net 'n lappop wat daar op 'n hopie lê, Die lewe van die party soos hulle sê. [Chorus] Sy praat van, Heito potato, ja buk of ek byt jou, Dis nege maande bo in die Roeland straat, Sy klits ñ plof koffie, Gooi hom sterk maar nie te rof nie, Die lewe’s beter vir die siel wat praat. [Chorus] Sy praat van, Heito potato, ja buk of ek byt jou, Dis nege maande bo in die Roeland straat, Sy klits ñ plof koffie, Gooi hom sterk maar nie te rof nie, Die lewe’s beter vir die siel wat praat. [Post-Chorus] Laat staan sulke dinge, laat staan, Laat staan sulke dinge, laat staan, Laat staan sulke dinge, laat staan, Laat staan die dinge wat jou pla. [Interlude] [Verse 2] Die blou in haar klou met haar moue opgevou, Sy werk in haar mini met 'n blou overall, Pass vir haar die spanner, ja, Haar hond se naam is Werner, Hy double clutch soos hy soggens die posman jaag. [Pre-Chorus] Sy is maar net 'n lappop wat daar op 'n hopie lê, Die lewe van die party soos hulle sê. [Chorus] Sy praat van, Heito potato, ja buk of ek byt jou, Dis nege maande bo in die Roeland straat, Sy klits ñ plof koffie, Gooi hom sterk maar nie te rof nie, Die lewe’s beter vir die siel wat praat. [Chorus] Sy praat van, Heito potato, ja buk of ek byt jou, Dis nege maande bo in die Roeland straat, Sy klits ñ plof koffie, Gooi hom sterk maar nie te rof nie, Die lewe’s beter vir die siel wat praat. [Post-Chorus] Laat staan sulke dinge, laat staan, Laat staan sulke dinge, laat staan, Laat staan sulke dinge, laat staan, Laat staan die dinge wat jou pla. [Interlude] [Chorus] Sy praat van, Heito potato, ja buk of ek byt jou, Dis nege maande bo in die Roeland straat, Sy klits ñ plof koffie, Gooi hom sterk maar nie te rof nie, Die lewe’s beter vir die siel wat praat. [Chorus] Sy praat van, Heito potato, ja buk of ek byt jou, Dis nege maande bo in die Roeland straat, Sy klits ñ plof koffie, Gooi hom sterk maar nie te rof nie, Die lewe’s beter vir die siel wat praat. [Post-Chorus] Laat staan sulke dinge, laat staan, Laat staan sulke dinge, laat staan, Laat staan sulke dinge, laat staan, Laat staan die dinge wat jou pla. [Outro] O my hartjie! Wat het jy gemaak? Sy praat van nege maande bo in die Roeland Straat.