Appel

Appel - Hanna songtekst

Je score:

[Intro]
Ooh, oh ooh, oh ooh, oh ooh,
Oooh, ooh, oh ooh, oh ooh,
Oh ooh ooh,
Ooh oh ooh, oh ooh
Oh ooh ooh,
Ooh, oh oooh, oh ooh.

[Verse 1]
Ek weet nie eers waar ek is nie, liefling,
Die wyn het my gewen,
Jy  sê jy wil dans op die lewe, liefling,
Ek wil jou lyf verken.

[Pre-Chorus 1]
Jy gooi skadu′s rond om 'n vuur,
Vertel vir my wat die bome vir jou sê,
Wat wil hul hê.

[Chorus]
Wys vir my hoe jy oor my spoel,
Jy wys vir my die krag van ′n vrou wat wil,
Jy is my pil,
En Hanna, Hanna, Hannana,
Vertel jou planne, planne, vir my moed,
Jy het my wêreld onkant gegooi,
Oh, hamba, hamba, Hanna,
Vertel my tog jou skandes,
Soos die wyn oor ons lippe gly,
Gaan ek jou kry.

[Interlude]
Ooh, oh ooh, oh ooh, oh ooh,
Oooh, ooh, oh ooh, oh ooh,
Oh ooh ooh,
Ooh oh ooh, oh ooh
Oh ooh ooh,
Ooh, oh oooh, oh ooh.

[Verse 2]
Ek voel jou lyf teen my koue hande,
Dis jou hitte wat ek ken,
Jy  lei my deur jou kurwes Hanna,
Wat kan 'n man dan sê.

[Pre-Chorus 2]
Soos wierook val jy om my rond,
Jy lig my op en gooi my teen die grond,
Nimmer gewond.

[Chorus]
Wys vir my hoe jy oor my spoel,
Jy wys vir my die krag van ′n vrou wat wil,
Jy is my pil,
En Hanna, Hanna, Hannana,
Vertel jou planne, planne, vir my moed,
Jy het my wêreld onkant gegooi,
Oh, hamba, hamba, Hanna,
Vertel my tog jou skandes,
Soos die wyn oor ons lippe gly,
Gaan ek jou kry,
Gaan ek jou kry,
Hanna jy.

[Bridge]
Oh, Hanna, Hanna, Hannana,
Vertel jou planne, planne, vir my moed,
Jy het my wêreld onkant gegooi,
Oh, hamba, hamba, Hanna,
Vertel my tog jou skandes,
Soos die wyn oor ons lippe gly,

[Chorus]
Oh, Hanna, Hanna, Hanna nooi,
Vertel jou planne, planne, vir my moed,
Jy het my wêreld onkant gegooi,
Oh, hamba, hamba, Hanna,
Vertel my tog jou skandes,
Soos die wyn oor ons lippe gly,
Gaan ek jou kry,
Gaan ek jou kry,
Hanna jy.

[Outro]
Hamba hamba Hanna,
Hamba hamba Hanna,
Hamba hamba Hanna.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Christoph Kotze

Componist: Christoph Kotze

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2021

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden