Appel
Appel - God Se Land songtekst
Je score:
[Intro] [Verse 1] Buurman my broer en kameraad, Onthou jy hoe ons om die vuur kon praat, Al droom oor een nasie wat staan soos een, Maar vir eers moet ons ons sorg van mekaar kan leer, En as dit geweer sal die donkerte vaar, Een lig sal verskyn ons sal praat in een taal. [Chorus] Hierdie is God se land, Dit is gelofte land, Dit is hand op die bors, Afrikaner trots, Beloofde land, Dit is een trane land, Ons alles is vertraag deur sand, (??) So jou voet so skoon verbrand, (??) Want hierdie is God se land, En al ons gindse land (??). [Interlude] [Verse 2] Die Bybel, die bier, As ons strand saa so sie, (??) Sal jakkals se land, Dat die seën makeer, (??) Dat al die kulture saam kan dring en, Los jou verlede dat die huis verlies, Op die horison sal een nuwe vlak by, Een van boerinne en tyde dat draai. [Chorus] Hierdie is God se land, Dit is gelofte land, Dit is hand op die bors, Afrikaner trots, Beloofde land, Dit is een trane land, Ons alles is vertraag deur sand, (??) So jou voet so skoon verbrand, (??) Want hierdie is God se land, En al ons gindse land (??). [Bridge] En dan syn ons dit, En die kanse verdwyn, By die Keiser homself, (??) Verdrink in ons wyn, So lank hulle ween, Ons slaap nie my broer, Want telkens Suid-Afrikaner wie win? [Chorus] Hierdie is God se land, Dit is gelofte land, Dit is hand op die bors, Afrikaner trots, Beloofde land, Dit is een trane land, Ons alles is vertraag deur sand, (??) So jou voet so skoon verbrand, (??) Want hierdie is God se land, En al ons gindse land, (??) Want hierdie is God se land, Hy hou ons in Sy Hand. [Outro]