Appel
Appel - Die Kamer Brand songtekst
Je score:
Die ligte raak dol vir my Soos jy my deur jou gange ly Dis min dat ek en myself baklei My lyf is joune jy kan my verlei Jou asem warm my hande koud Ons altwee dink dit is dalk te gou Is om iets te voel ons grootste fout? Gee maar in jy kan my vertrou En al wat ek wat ek wil hê Is om langs jou warm lyf te lê O my hartjie die kamer brand Bring die water en bring die sand O my hartjie ek wil nie gaan slaap Ons dans vas soos die huis afbrand Hou my vas soos die huis afbrand Daar word min gepraat soos ons lippe raak Ons word een soos die mure kraak My lyf ontdooi soos jy my vas hou Ek weet ek kan jou vertrou Al wat ek wat ek wil hê Is om langs jou warm lyf lê O my hartjie die kamer brand Bring die water en bring die sand O my hartjie ek wil nie gaan slaap Ons dans vas soos die huis afbrand Hou my vas soos die huis afbrand O my hartjie die kamer brand Bring die water en bring die sand O my hartjie ek wil nie gaan slaap Ons dans vas soos die huis afbrand Hou my vas soos die huis afbrand Dis min dat ek teen myself baklei My lyf is joune jy kan my verlei