Anton Botha

Anton Botha - Naby my songtekst

Je score:

Jy het aan my hart gevat
ek was te laat
dit sny soos glas deur my
“Ek hoop dit sal nou beter word” 
kom uit jou mond toe jy omkyk en wegry

Hoe moes ek weet dis die laaste keer dat ek jou sou groet
As ek die uurglas nou kon omdraai sou ek die woorde sê:
Ek soek jou naby my
As die somerson sou wegloop
sal ek dit vir ons vasknoop
Dan soek ek jou naby my
as 'n koue winterwind ruk en ons in sy arms vasdruk
Ek soek jou naby my

As die somerson sou wegloop
sal ek dit vir ons vasknoop
Dan soek ek jou naby my
As 'n koue winterwind ruk en ons in sy arms vasdruk
Soek ek jou net naby my
Soek ek jou net naby my

Dis vandag net drie jaar terug en die laaste ruk dink ek aan ons twee
Hoe sou die lewe vir ons draai of ons verraai of ons van sy kaart afvee

Hoe moes ek weet dis die laaste keer wat ek jou sou groet
As ek die uurglas nou kon omdraai sou ek die woorde sê:

Ek soek jou naby my
As die somerson sou wegloop
sal ek dit vir ons vasknoop
Dan soek ek jou naby my

As 'n koue winterwind ruk en ons in sy arms vasdruk
Ek soek jou naby my
As die somerson sou wegloop
sal ek dit vir ons vasknoop
Dan soek ek jou naby my
As 'n koue winterwind ruk en ons in sy arms vasdruk
Soek ek jou net naby my

Soek ek jou net naby my (4x)
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Anton Botha Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2013

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Alles of niks (2013)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden