Anton Botha

Anton Botha - Engeltjie (Guitar chord) songtekst

Je score:

Key: Bb  (130 Bpm)

Bb
Engeltjie ek verloor my hart op jou

Bb                    F
Al is die lewe ongemaklik, al is my woorde soms ondraaglik
                   Gm                                        Eb                       Bb
Maak my liefde meer sin, met twee harte daar binne in
Bb                                                    F
Begin my storie by sy einde, begin ons liefde, jy is myne
                 Gm                            Eb                             F
Roep jou naam as ek vra, ek wens jy's by my vanaand

                      Gm                                   Eb    Bb                             F
Pre-koor: Want jou hande roep my nader, nader aan jou hart

              Bb                                                            Gm                Eb                                F
Koor: Engeltjie ek verloor my hart op jou, engeltjie nog 'n bietjie meer van jou
Gm
Wees die plek in my hart
Eb
Die plek waar ek by jou is, die plek hier in my
F
Waar jy my engeltjie is

Bb F
Al lê die wêreld op sy rug, al word die heelal wankelrig
Gm Eb Bb
Sal ek jou nooit verruil, want ek wil niemand anders hê
Bb F
Begin my storie by sy einde, begin ons liefde, jy is myne
Gm Eb F
Roep jou naam as ek vra, ek wens jy's by my vanaand

                   Gm Eb Bb F
Pre-koor: Want jou hande roep my nader, nader aan jou hart

           Bb Gm Eb F
Koor: Engeltjie, ek verloor my hart op jou, engeltjie nog 'n bietjie meer van jou
Gm
Wees die plek in my hart
Eb
Die plek waar ek by jou is, die plek hier in my
F
Waar jy my engeltjie is

Koor herhaal: 1x

Eb
Die plek waar ek by jou is die plek hier in my
F
Waar jy my engeltjie is
Bb
Engeltjie, ek verloor my hart op jou
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Anton Botha

Componist: Anton Botha

Publisher: Anton Botha Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2013

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden