Andriëtte Norman
Andriëtte Norman - Storm in my hart songtekst
Je score:
Daar is iets wat ek wil sê So kom ´n bietjie nader as jy weet wat ek wil hê, sal jy? Onthou jy nog wat jy wou vra? Jy was toe nog te skaam, maar ek sweer ek sou sê ja, onthou jy? So, as jy nog vir my wil hê, vra jou vra en sê jou sê Want daar’s ´n storm in my hart vanaand, maar ek wag dat die storm moet uitwoed Ek weet jy’t gesê jy wag vir my, maar ek wens ek was al daar ´n Storm in my hart vanaand Net soos elke ander aand Daar’s net een manier hier uit en dis as jy die storm bedaar Soos soveel kere van tevoor Het ek na jou geroep vanaand Ek wens jy kon my hoor, kon jy? Elke dag ´n nuwe dag, ja, ek weet dit, maar dit help nie Want ek verloor al my krag teen jou So, as jy nog vir my wil hê, vra jou vra en sê jou sê Want daar’s ´n storm in my hart vanaand, maar ek wag dat die storm moet uitwoed Ek weet jy’t gesê jy wag vir my, maar ek wens ek was al daar ´n Storm in my hart vanaand Net soos elke ander aand Daar’s net een manier hier uit en dis as jy die storm bedaar So wat as dit ons laaste kans is Ek wil jou nie verloor Sal jy my onthou? Sal jy my onthou? Want daar’s ´n storm in my hart vanaand, maar ek wag dat die storm moet uitwoed Ek weet jy’t gesê jy wag vir my, maar ek wens ek was al daar ´n Storm in my hart vanaand Net soos elke ander aand Daar’s net een manier hier uit en dis as jy die storm bedaar (2x) Ja, dis as jy die storm bedaar, dis as jy die storm bedaar