Andriëtte Norman

Andriëtte Norman - Sonhorlosie songtekst

Je score:

Hoe lank?
Sal ek nog by jou wees
En sal ek jou vertrou
Sal ek nie langer hoef te vrees of mure bou
Hoe lank?
Sal ek jou nodig hê by my
Hoe lank?
Sal ek my rede in jou kry? Hoe lank?

Koor:
Tot die sonhorlosie se krag opraak
Tot die son nie langer skadus op romeinse syfers laat
En die horison verdwyn het 
Waar die strale eens geskyn het
Dis hoe lank ek hier sal wees
Tot die sonhorlosie se krag weggaan
Sal ek aanhou glo en vertrou en verstaan 
Dat die skyn van jou strale vir nog eenhonderd jare sal skyn vir my

Hoe lank sal ek gelukkig voel?
En in jou arms lê
Vir hoe lank by jou skuiling vind?
As donker my wil hê
Hoe lank?
Sal jy my wêreld sin laat maak
Hoe lank?
Sal jy my met jou liefde raak, hoe lank?

Koor (2x)

Dat die skyn van jou strale
Vir nog eenhonderd jare sal skyn vir my
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Johan Oberholzer

Componist: Johan Oberholzer

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2015

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Pêrel vir 'n kroon (2015)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden