Andriëtte Norman
Andriëtte Norman - Mis jou meer songtekst
Je score:
Jy sê ek lyk moeg, na ek gehuil het Lei my uit die donker waar ek geskuil het En nou sien ek die eerste keer hoe die liefde als verander Gewyer om te sien ek kort 'n ander Eerste gedagte as ek opstaan Voor ek dit sê weet jy wat aangaan En as ek val voel jy die seer As jy my mis mis ek jou meer Voltooi my sin voor ek dit klaarmaak Ek voel jou hand nog voor jy my raak En as ek val voel jy die seer As jy my mis mis ek jou meer Jy't gehelp om my te maak wie ek is Nou wat jy vir my doen en leer is prysloos En al weet ek die eerste keer naby jou is waar my hart hoort Ekke was die vraag en jy die antwoord Eerste gedagte as ek opstaan Voor ek dit sê weet jy wat aangaan En as ek val voel jy die seer As jy my mis mis ek jou meer Voltooi my sin voor ek dit klaarmaak Ek voel jou hand nog voor jy my raak En as ek val voel jy die seer As jy my mis mis ek jou meer Eerste gedagte as ek opstaan Voor ek dit sê weet jy wat aangaan En as ek val voel jy die seer As jy my mis mis ek jou meer Voltooi my sin voor ek dit klaarmaak Ek voel jou hand nog voor jy my raak En as ek val voel jy die seer As jy my mis mis ek jou meer En as ek val voel jy die seer As jy my mis mis ek jou meer