Andriëtte Norman
Andriëtte Norman - Liefde is 'n werkwoord songtekst
Je score:
Dit kom nie skielik oor jou spoel nie Dis nie op wolke loop gevoel nie Dis nie die woorde wat hy laat aand praat nie Dis nie die vlinders op jou maag nie Die wakker lê laat in die nag nie Dis nie daai eerste soen wat hy jou gee nie Maar die wat weet wat liefde is, sê: Liefde is ‘n werkwoord Liefde is ‘n werkwoord Dit werk vir jou en my ‘n Bietjie gee, ’n bietjie kry Dit laat ons harte bly, bly bymekaar Dit skyn nie altyd maan en rose Beloftes raak ook soms verlore Daar is nie ’n boek wat dit makliker maak nie Dit slaan nie altyd asem weg nie Dit loop nie altyd alles reg nie Dit sê nie altyd alles wat jy wil hoor nie En die wat weet wat liefde is, sê: Liefde is ‘n werkwoord Liefde is ‘n werkwoord Dit werk vir jou en my ‘n Bietjie gee, ’n bietjie kry Dit laat ons harte bly, bly bymekaar, bymekaar Daar is geen waarborg vir ’n hart Dis nie altyd wit en swart Dis om daai vonkel in die oë wat skyn Nooit te laat verdwyn Liefde is ‘n werkwoord Liefde is ‘n werkwoord Dit werk vir jou en my ‘n Bietjie gee, ’n bietjie kry Dit laat ons harte bly, bly bymekaar (2x)