Andriëtte Norman

Andriëtte Norman - Ek vertrou songtekst

Je score:

Ek onthou toe ek nog op die bodem was
Het geklim tot by die middel
En na jare se gesukkel bo gestaan
Met toue van jou woorde om my lyf gespan
Het jy my opgetrek tot waar ek nou is
Waar ek nou hier langsaan jou is
In jou liefde toe gevou is

Ek vertrou jou elke word
En ek kan glo in elke soort
En tipe liefde wat jy altyd vir my gee
Ek aanvaar jou met jou foute
Want jy aanvaar vir my net soos ek is
Ek vertrou dat jy my liefhet
En ek hou dit in my hart met al die ander dinge wat jy vir my sê
En laaste maar nie minste bly onthou
Ek vertrou in jou

Kon nie vra vir iemand beter as vir jou
Ek het so baie keer verkeerdes liefgehad
Maar dit het my gebring na jou
En ek kan nie my ander lewe eers onthou
Maar elke dag raak selfs nog bietjie beter
Ek kan sien hoe vloei my beker oor van alles wat jy gee

Ek vertrou jou elke word
En ek kan glo in elke soort
En tipe liefde wat jy altyd vir my gee
Ek aanvaar jou met jou foute
Want jy aanvaar vir my net soos ek is
Ek vertrou dat jy my liefhet
En ek hou dit in my hart met al die ander dinge wat jy vir my sê
En laaste maar nie minste bly onthou
Ek vertrou in jou (2x)
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Johan Oberholzer

Componist: Johan Oberholzer

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2015

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Pêrel vir 'n kroon (2015)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden