Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus - Ritalin lyrics
Your rating:
[Intro] [Verse 1] Ek voel dit binne my, Ek voel dit binne my, Kalibreer my kompas tot by jou. Ek’t wakker geword probeer gisteraand onthou. [Verse 2] Voel jy dit binne jou, Maak dit jou onthou, Van die dae toe ding e nog sin gemaak het, Alhoewel ons geen struktuur gehad het. [Pre-Chorus] Plaas my dan in my boks, Patrolleer om my tot ek vrot. [Chorus] Ek wil nie skade maak nie, Ritalin nou kan ek nie slaap nie, So blameer my, As ek jou wakker skree. [Post-Chorus] Ek wou nie sonde maak nie, Ek weet dit maak nie saak nie, Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees. [Verse 3] Terug in die realiteit, In ene opgesny, Dagga kon nie beter maak nie, Moenie vir my sê jy is te verbaas nie. [Verse 4] Ander mentaliteit, Breinselle weg gesuip Tel my op as jy Kaap toe ry, Gaan nie terug kom nie, moet hier weg bly. [Pre-Chorus] Plaas my dan in jou boks, Patrolleer om my tot ek vrot. [Chorus] Ek wil nie skade maak nie, Ritalin nou kan ek nie slaap nie, So blameer my, As ek jou wakker skree. [Post-Chorus] Ek wou nie sonde maak nie, Ek weet dit maak nie saak nie, Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees. [Bridge] Ek is moeg, O ek is moeg. [Instrumental] [Chorus] Ek wil nie skade maak nie, Ritalin nou kan ek nie slaap nie, So blameer my, As ek jou wakker skree. [Post-Chorus] Ek wou nie sonde maak nie, Ek weet dit maak nie saak nie, Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees. [Bridge] Ek is moeg, O ek is moe oe oe oeg. [Outro] En ek is moeg om moeg te wees, Moeg om moeg te wees, Moeg om moeg te wees, En ek is moeg.