Volksliedjes

Volksliedjes - Bolandse noointjie lyrics

Your rating:

Bolandse noointjie stil is die dag
Soet sij jou ruste na lang lange dag
Aans in mij drome kom ek na jou
Smagtend na lonkies uit oe so blou
Berge en dale kan ons nooit skei
Want in die droomland ontmoet jij vir mij

Keervers
Bolandse noointjie , stil is die nag
Kom in jou drome , o liefste ek wag
Kom in jou drome , o liefste ek wag

Bolandse noointjie , sluimer nou sag
Ver in die droomland ontmoet ons vannag
Daar waar die strome sagmurmelend vloei
Daar waar die blomme weelderig groei
Soos in vergange dae weleer
Troos ons mekender met soentjies so teer

Keervers
           ------------------------------
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Onbekend

Composer: Onbekend

Publisher: Onbekend

Details:

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found