Vlaamse volksliederen
Vlaamse volksliederen - Zuid afrikaans studentenlied lyrics
Your rating:
Zuid Afrikaans studentenlied Die studente jare gaan verbij Verbij studenteweelde Nooit keer hul ooit terug vir mij Die tijd die lieflingsbeelde Die keringmeul wil nie meer maal Mij skulde moet ik self betaal O treurigheid op note Ek sta op eie pote Soos miliepitte spat uiteen Die oue trouwe vriende Ik staan nou moedersiel alleen En is maar net bediende Ik is nie meer mijn eie baas Ik werk met Paul en Piet en Klaas O treurigheid op note Ek staan op eie pote Maar moe nie glo al word ons oud Ons hart kan nooit verander Ons liefde is nog lang nie koud Ons staan nog bij mekander Dus vrinde reik mekaar die hand Hernuw die heil'ge vrindskapsband Gaan dit met stamp en stote Nog blij ons op ons pote --------------------