Vicky-Anne Serfontein
Vicky-Anne Serfontein - Petrol & vuur lyrics
Your rating:
As die môre kom is als verby Ek laat jou gaan, maak jou los, ek laat jou vry Want ek het net te seer gekry Niks kan daarvan kom as ek hier by jou sou bly As die môre kom hoop ek jy verstaan Dat ek ver, ver van hier moet gaan Hulle sê dat tyd kan alles heel Maar die pyn is net teveel Ek gee steeds om al sou die môre kom Ons liefde is soos petrol en vuur En die prys is net te duur Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur Die vonke vat weer vlam in my Want my hart het seer gekry Ek en jy is plofbaar verby Soos petrol en vuur Gister is verby vir jou en my En die hoop van ‘n droom wat nog moes vlerke kry ‘n Lag, ‘n traan, verlief verspeelde tyd En die sand uit die uurglas bring net groter spyt Gister is verby en als wat was Dooie kole blaas, maak net ons oë vol as Hulle sê dat as is vebrande hout En totsiens maak my benhoud Ons paaie skei want gister is verby Ons liefde is soos petrol en vuur En die prys is net te duur Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur Die vonke vat weer vlam in my Want my hart het seer gekry Ek en jy is plofbaar verby Maar vanaand is ek nog hier by jou As jy jou arms om my lyf sal vou Ek gee in en ek moet keer Ooreed my weer en weer ‘n Laaste kus hierdie vuur is geblus Koor: (2x) Ons liefde is soos petrol en vuur En die prys is net te duur Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur Die vonke vat weer vlam in my Want my hart het seer gekry Ek en jy is plofbaar verby Soos petrol en vuur