Van Coke Kartel

Van Coke Kartel - Elke Oomblik Tel lyrics

Your rating:

Druk die lug binnetoe
Ek het dit nog net twee keer gehoor en ek voel dit groei op my
Aanbid die skuld wat jy vertrou
Moenie te veel oor my omgee nie
Ek is al klaar vol blou kolle

Die rekenaars sing kliphard saam
Daar is geld in my kop
Jammer dat ek jou pla
Ek weet dis genoeg
Klop my een keer, as jy wil doen dit weer
Elke oomblik tel

Miskien moes ek harder probeer
Byt die hand wat jou voer
Hy lyk nes jy
Wens ek kon lang genoeg daar aan aandag gee
Elke oomblik tel

Dis perfek om nĂªrens heen te gaan nie
Hy was te moeg om bang te raak
maar iemand anders voel die vrees
en sluit by die sitkamerkoor aan

Die lewe raak net te ingewikkeld, as jy bly wonder presies wie jy nou is.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Rhythm Records (3)

Details:

Released in: 2007

Language: Afrikaans

Translations: English

Appearing on: Van Coke Kartel (2007)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found