Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Walsmedley (met Juanita du Plessis) lyrics

Your rating:

Jou huis is waar jou hart is
My hart is leeg geween
Vandat jy verdwyn het
Wandel ek oral alleen

Sing oor somerbriese
Jou weëmoed sleep weer oor
Saam met die lowerstruike
Sing my 'n hemelse koor

Liefde, liefde is 'n stille rivierstroom
Wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg dan sal die klein vissies sterf

Liefde, liefde is 'n stille rivierstroom
Wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg dan sal die klein vissies sterf

Jantjie kom huistoe
Katryntjie wag op jou
Jantjie kom huistoe
Die Kaap is leeg sonder jou

My ghantang van die onder Kaap
As die mammies op hul hakke loop
Wie kan dit dan hou my dear?
Wie kan dit dan hou?

Neem my hand en vat my saam
Na die Dixieland vannaand
Jantjie van die Onderkaap

My ghantang van die onder Kaap
As die mammies op hul hakke loop
Wie kan dit dan hou my dear?
Wie kan dit dan hou?

Neem my hand en vat my saam
Na die Dixieland vannaand
Jantjie van die onder Kaap
Jantjie ek is lief vir jou

Jy's 'n bondeltjie liefde as ons donkie kar ry
En die stadsliggies waai ver by ons verby
Joe oë is so mooi my hart is die prooi
My hart in die weegskaal reg in my kraal
My hart in die weegskaal reg in my kraal

Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar Kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen

Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar Kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2012

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found