Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Vier seisoene kind (met Juanita Du Plessis) lyrics

Your rating:

Sy roep my in die rigting van haar hart
Waar die wintervure brand
En die nagte vir die somer lê en wag
Sy giet haar trane in die see
Sy stuur haar woorde met die wind
Na die strande van lang vergete smart

Vier seisoene kind met die winter in jou oë
Waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind
Vier seisoene kind
Stuur my nog ’n poskaart met die wind

Sy maak vir my ’n painting van die herfs
As die akkerbome rus
En die wolke soos vlamme oor ons waai
Sy bring vir my ‘n soet September geur
As die Boland lê en bloei
Met die somer wat klop hier aan my deur


Vier seisoene kind met die winter in jou oë
Waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind
Vier seisoene kind
Stuur my nog ’n poskaart met die wind

Vier seisoene kind met die winter in jou oë
Waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind
Vier seisoene kind
Stuur my nog ’n poskaart met die wind

Stuur my nog ’n poskaart met die wind
Stuur my nog ’n poskaart met die wind
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Gian Groen

Composer: ?

Publisher: Theuns Jordaan Productions Pty Ltd.

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Cover from: Laurika Rauch

Appearing on: Bring jou hart (Live met Juanita du Plessis) (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found