Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Skimme lyrics

Your rating:

Daar's skimme op donker balkonne
Met lee, oop koffers wat wag
Daar's skimme, op skemer perronne
Wat wag op ‘n trein nadie dag

Weerlose weerlose mense
Op ries van perron na perron
In ‘n middernagland sonder grnese
Of tyd
En ‘n ewigheid ver van die son
Van die son
En ‘n ewigheid ver van die son

Daar's skimme, gewikkel in jasse
Verskans teen die winde van ys
Daari's skimme met kiste soos tasse
vol drome gepak vir die reis

Weerlose weerlose mense
Op ries van perron na perron
In ‘n middernagland sodner grense
En tyd
En ‘n ewigheid ver van die son
Van die son
En ‘n ewigheid ver van die son

Weerlose weerlose mense
Op ries van perron na perron
In ‘n middernagland sodner grense
En tyd
En ‘n ewigheid ver van die son
Van die son
En ‘n ewigheid ver van die son
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Koos du Plessis

Composer: ?

Publisher: Theuns Jordaan Production

Details:

Released in: 2008

Language: Afrikaans

Appearing on: Kouevuur - Die musiek van Koos du Plessis (2008)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found