Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Skielik Is Jy Vry lyrics

Your rating:

As niemand van jou hoor nie
As niemand van jou weet nie
Kan jy tog niks verloor nie
Kan niemand jou vergeet nie

As niemand jou bemin nie
As niemand jou ooit raak nie
Kan niemand trou versin nie
Kan niemand jou versaak nie

Dis tog so eenvoudig
Dis jy alleen net jy
En die groter sorge
Gaan vanself verby
Niks om te verhaal nie
Net die vrede bly
Niks om te betaal nie
En skielik is jy vry

As jy op niemand leun nie
En niks van iemand vra nie
Hoef niemand jou te steun nie
Hoef niemand jou te dra nie

Dis tog so eenvoudig
Dis jy alleen net jy
En die groter sorge
Gaan vanself verby
Niks om te verhaal nie
Net die vrede bly
Niks om te betaal nie
En skielik is jy vry

Dis tog so eenvoudig
Dis jy alleen net jy
En die groter sorge
Gaan vanself verby
Niks om te verhaal nie
Net die vrede bly
Niks om te betaal nie
En skielik is jy vry
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Koos du Plessis

Composer: ?

Publisher: Wildebeest Records

Details:

Released in: 2009

Language: Afrikaans

Appearing on: Vreemde stad (2009) , Kouevuur - Die musiek van Koos du Plessis (2008)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found