Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Sien jou weer lyrics

Your rating:

Mmm ... Sê net weer.
Na die liefde so getrou gesweer.
Kamma, kamma.
Behandel my soos 'n weggooi kind.
Maar ek nie 'n vaaljapie,
Ek loop baie, saam met die nag.
En die wind, het ek baie spoke gesien.
Maar ek wag nog.

Kyk nou die langpad.
Roep my nou maar weer,
Daar is genade en liefde.
En nog baie meer.
Kyk nog 'n somer,
Al weer weggegaan.
En al wat jy doen.

Ek sê maar niks.
Laat dit met jou goed gaan.
Sien jou weer!

Kyk daar is 'n kamer
Met vier mure en geen son.
Maar wie is die duiwel?
Wie sal die liefde kom red?

Lewe dan soos jy wil,
Jy sal altyd laaste lag.
Ek hoor sirenes iewers in die nag,
En ek wonder, wat dit was.

Kyk nou die langpad.
Roep my nou maar weer,
Daar is genade en liefde.
En nog baie meer.
Kyk nog 'n somer,
Al weer weggegaan.
En al wat jy doen.

Ek sê maar niks.
Laat dit met jou goed gaan.
Sien jou weer!

Kyk nou die langpad.
Roep my nou maar weer,
Daar is genade en liefde.
En nog baie meer.
Kyk nog 'n somer,
Al weer weggegaan.
En al wat jy doen.

Ek sê maar niks.
Laat dit met jou goed gaan.
Sien jou.
Sien jou weer!
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Theuns Jordaan

Composer: Piet Botha

Publisher: Wildebeest Records

Details:

Released in: 2009

Language: Afrikaans

Appearing on: Vreemde stad (2009)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found