Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Môreliedjie lyrics

Your rating:

Wat gee ek om die morester
Ek weet die dag le drie uur ver
En wanneer ek die fluite hoor
Speel ek die hele spel weer oor

Van staan maar op, net soos die res
Doen elke som en leer jou les
Maar werk getrou van ses tot ses
Die maatskappy sorg vir die res

Die wereld wink, die lewe wag
Met ywer kan jy veel vermag
Doen net jou plig van dag tot dag
Die toekoms le en skaterlag

As die wysheid met die ouderdom
Se grysheid en berusting kom
Moet ek tog teen die wysheid waak
Wat wil n ou man daarmee maak

En wees maar lief en word bemin
Dis net die deeltjie tussenin
Want liefde bly n dubeldoor
Dis iets gewen en iets verloor

Net iets gewen
Net iets verloor
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Koos du Plessis

Composer: ?

Publisher: Theuns Jordaan Production

Details:

Released in: 2008

Language: Afrikaans

Appearing on: Kouevuur - Die musiek van Koos du Plessis (2008)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found