Theuns Jordaan
Theuns Jordaan - Kinders van die wind lyrics
Your rating:
Ek ken 'n ou ou liedjie Van lewenswel en wee Van lank vergane skepe in Die kelders van die see Die woorde is vergete En tog die deuntjie draal Soos vaag bekende grepies in 'n Baie ou verhaal Van swerwers sonder rigting Van soekers wat nooit vind En eindelik was almal maar Kinders van die wind Gesigte drome name Is deur die wind verwaai En waarheen al die woorde is Sou net 'n kind wou raai Van swerwers sonder rigting Van soekers wat nooit vind En eindelik was almal maar Kinders van die wind Van swerwers sonder rigting Van soekers wat nooit vind En eindelik was almal maar Kinders van die wind En eindelik was almal maar Kinders van die wind