Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Hartseer vir die reën lyrics

Your rating:

Luister na die stil vir my
Fluister soos die wind
Solitude en stilte
Daar sal jy my vind
Al jou spore klou soos graffiti aan my vas
Onverwyderbaar

Gooi jou hartseer vir die reën
Dan huil jy nooit alleen
Kyk trane val een vir een.
Kty my halfpad n die skemer
Halfpad as die dag breek
Kry my elke keer.

Totdat jy hier teen my kom dans
Totdat jy hier in my arms stil kom staan

Kyk na die see vir my
Soek my teen die blou
Dis 'n langpad na die liefde
Dit moet jy onthou
Maar die langpad loop ek nou om jou vas te hou stap ek deur die blou


Gooi jou hartseer vir die reën
Dan huil jy nooit alleen
Kyk trane val een vir een.
Kry my halfpad n die skemer
Halfpad as die dag breek
Kry my elke keer.

Totdat jy hier teen my kom dans
Totdat jy hier in my arms stil kom staan

Deur donker valleie roep ek na jou naam
Op horisonlyne sien ek visioene van ons saam

Gooi jou hartseer vir die reën
Dan huil jy nooit alleen
Kyk trane val een vir een.
Kry my halfpad in die skemer
Halfpad as die dag breek
Kry my elke keer.

Totdat jy hier teen my kom dans
Gooi jou hartseer vir die reën
Dan huil jy nooit alleen
Kyk trane val een vir een.
Kry my halfpad in die skemer
Halfpad as die dag breek
Kry my elke keer.

Totdat jy hier teen my kom dans
Totdat jy hier in my arms stil kom staan
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Roeper (2012)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found