Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Groet sonder woorde lyrics

Your rating:

Laat ons nie praat nie, die tyd is verby,
Niemand is kwaad nie en albei is vry.
Kom kyk deur die ruite, die nag staan in blom,
Woorde hoort buite, want hartseer is stom.

Lê jou kop hier teen my skouer
Laat jou hart sy paaie gaan
Stilweg word ons wys en ouer
Eendag sal ons dalk verstaan.

Maar tot die ryp kraak onder skoene
Wat geen ander haard of tuiskoms ken
Gun ek my nog visioene
Van een wat die hele wêreld wen.

Jy hoor my nie meer nie, ek sê maar totsiens
Ek sal jou nie steur nie, ek loop ongesiens,
Want jy is in oorde waar drome nog blom,
Ek groet sonder woorde, want hartseer is stom.

En jy is in oorde waar drome nog blom,
Ek groet sonder woorde, want hartseer is stom
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Koos du Plessis

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2008

Language: Afrikaans

Appearing on: Grootste Treffers 2000 - 2007 , Kouevuur - Die musiek van Koos du Plessis (2008)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found