Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Buitekant lyrics

Your rating:

Die stad se hoogste liggies
Hang portette teen die berg
En boon-toe was die grootes almal weg
Weggevat en weer geplant
Rondom Colesberg en Transkei
Tussen Mooifontein en my
Gly die Melkweg verby

Elke keer
As dit leegraak in die huis
Die leemtes in die lyne
Weer hul bietjies blou
Elke keer
As die storms kom werk
As die wind my wil kom om skop
En hy waai te sterk

Gee my 'n bietjie krag
Om te sien waar ek staan
Gee my 'n bietjie tyd
Om te kyk waar ek gaan
Soek vir jou safiere
Bring vir my 'n lied
My spore in die sand
Loop aan die buitekant
Aan die buitekant

Elke keer
As dit stil raak op die stoep
Die spore van die woorde
Oor my vingers verdwaal
Elke keer
As die kompas my soek
En die enjin se myle tot buite roep

Gee my 'n bietjie krag
Om te sien waar ek staan
Gee my 'n bietjie tyd
Om weer terug te kan gaan
Soek vir jou safiere
Bring vir my 'n lied
My spore in die sand
Loop aan die buitekant
Hier aan die buitekant

Gee my 'n bietjie krag
Om te sien waar ek staan
Gee my 'n bietjie tyd
Uit die vinnig baan
Wys my jou safiere
Bring vir my 'n lied
Die spore in die sand
Dra my tot buitekant
Hier aan die buitekant
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Grootste Treffers 2000 - 2007

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found