Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr - Laaste Lag lyrics
Your rating:
Soms verstaan ek mense wil alleen wees Soms veraai jou oë 'n hart wat huil Soms wil ek ook elders sit en stil wees Vanaand wil jy jou hart vir hardloop ruil Ons weet ook liefde vlieg maar net in sirkels Ons weet ook elke wegloop los 'n merk Tog verdwyn jy in die stadsligte en spikkels En ek staan hier en wonder hoe dit werk En ek's lus en staan vir altyd hier en wag Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag En ek's lus en staan vir altyd hier en wag Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag Af en aan jy dra my soos 'n jas In Augustus waai die winde vir jou wag En jy los my in die somer ek's 'n las Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag En ek hoor jou En ek hoor jou Hier staan ek weer Innie langste nag Dis die laaste keer Dat ek vir jou sal wag En ek's lus en staan vir altyd hier en wag Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag En ek's lus en staan vir altyd hier en wag Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag