Stef Bos
Stef Bos - My vrou is huistoe lyrics
Your rating:
My vrou is huistoe Sy sing in die hemel Sy het gesê Sy wag daar in die wolke op my My vrou is huistoe Sy’s los van die lewe En al wat ik hier nog hê Is tyd Ek werk op die land Ek oes wat ek saai Ek gaan terug naar die dorp Wanneer die son ondergaan En ek sit op die stoep Tot laat in die aand En ek kyk naar die sterre wat val Voor ek gaan slaap My vrou is huistoe Sy sing in die hemel Sy het gesê Sy wag daar in die wolke op my My vrou is huistoe Sy’s los van die lewe En al wat ik hier nog hê Is tyd