Soné Joubert
Soné Joubert - Sewe Oseane lyrics
Your rating:
Die rivier in jou oë is blouer as blou Ek glo dat ek deel van my lewe in jou In jou toe gevou waar net ek en jy kan gaan As die golwe teen my rotse slaan Weet ek dat jy langs my staan vir altyd Sewe oseane se water is min teen die eindelose seer waar ons liefde begin En ewig groei Jy is die oseaan waarin my liefde vloei Sewe oseane se trane sal my nie van jou hart se liefdesriviere kan skei Want waar my hart se branders breek Is die een wie weet wie ek is Sewe oseane se water is min teen die eindelose seer waar ons liefde begin En ewig groei Jy is die oseaan waarin my liefde vloei