Sarah Theron

Sarah Theron - Ek onthou lyrics

Your rating:

Om groceries te koop met honderd rand.
Dit was honderd rand vir die hele maand, en 'n ekstratjie by Bimbo's op die hoek.
Esselenstraat was all the rage, die kruip van motors op ons page.
Bottomless tee die heeldag op versier.

Ek onthou!
Ek onthou!
Ek onthou die goeie tye saam met jou.
En ek onthou!
Ja, ek onthou.
Ek onthou nog die goeie tye saam met jou.

Kingsly beat is our stand-up movie, het ons survive, ek weet nie hoe nie.
Die heeltyd maar net Kaap toe terug verlang.
Laataand terug van die Breytenbach, Pretoria slaap terwyl ons hardop lag.
Ek draai na jou en soen jou op jou wang.

Ek onthou!
Ek onthou!
Ek onthou die goeie tye saam met jou.
En ek onthou!
Ja, ek onthou.
Ek onthou nog die goeie tye saam met jou.

Ek kan nie vertel vanoggend dou dat 'n weskus girl van paphoes hou.
Wat nie dood maak nie baby maak jou eintlik sterk.
Die perstapyt wat om ons val, keep it country baby Cillersdal.
Vroeg gaan slaap want môre is dit kerk.

Ek onthou!
Ek onthou!
Ek onthou die goeie tye saam met jou.
En ek onthou!
Ja, ek onthou.
Ek onthou nog die goeie tye saam met jou.

Ek onthou!
Ek onthou!
Ek onthou die goeie tye saam met jou.
En ek onthou!
Ek onthou!
Ek onthou nog die goeie tye saam met jou.

Ek onthou!
Ek onthou!
Ek onthou die goeie tye saam met jou.
En ek onthou!
Ja, ek onthou.
Ek onthou nog die goeie tye saam met jou.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2009

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found