Rudi Claase & Corlea Botha

Rudi Claase & Corlea Botha - Al lê die berge nog so blou lyrics

Your rating:

Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Haar woorde sal ek steeds onthou

Maar die moet julle darem weet
Maar die moet julle darem weet
Maar die moet julle darem weet
Haar woorde sal ek nooit vergeet

Nou gaan sy weg met ‘n lekker hart
Nou gaan sy weg met ‘n lekker hart
Nou gaan sy weg met ‘n lekker hart
Hier sit ek nou in pyn en smart

Al lê die berge nog so blou	
Haar woorde sal ek steeds onthou
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Fantasia Musiek

Details:

Released in: 2009

Language: Afrikaans

Appearing on: Ons lieflinge / Our darlings (2009)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found