Riana Nel
Riana Nel - Skouers lyrics
Your rating:
As verwarring my hart geselskap hou En verlies my hart gevange hou Kies ek om nie te vrees Ek weet U is in beheer As die grond onder my weg sou gee Net verwoesting na my elke tree Kies ek om nie te vrees Ek weet U is in beheer My hulp kom van bo En in my God sal ek glo Want U dra my swakheid, my siekte, my gebroke hart op U skouers, U skouers My hulp kom van bo U is my rus, my vermoë Ek hoef nie te sien om te glo Want U lig my tot bo op U skouers, U skouers Die laste wat gebreek is En die trane wat gereën is U kruis is my belofte U voorsien in my behoefte My hulp kom van bo En in my God sal ek glo Want U dra my swakheid, my siekte, my gebroke hart op U skouers, U skouers My hulp kom van bo U is my rus, my vermoë Ek hoef nie te sien om te glo Want U lig my tot bo op U skouers, U skouers My hart is van U My hart kom van U My hart is in U My hulp is in U My hulp kom van bo En in my God sal ek glo Want U dra my swakheid, my siekte, my gebroke hart op U skouers, U skouers My hulp kom van bo U is my rus, my vermoë Ek hoef nie te sien om te glo Want U lig my tot bo op U skouers, U skouers