Riana Nel

Riana Nel - Dans lyrics

Your rating:

(Hierso! Komaan man, moet jy rêrig werk vandag? 
Jaaa! ´n Musiekkompetisie 
Anna, asseblief
Komaan, Riana, dis jou kans, jy móét gaan!
Oké
Riana, I see)

Te veel keer het ek jou hart geweier.
Want dit alles klink te goed om waar te wees.
Maar vanaand staan ek hier in jou arms.
Met die dansvloer oop vir jou en my.

En ek sê: Vou jou hande om my wange en soen my op my lippe.
Hou my vas, hou my tog net vas.
Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou.
Saam met jou sal ek dit dans.

Dit was ‘n warm somersaand toe jy my hand vat.
En op jou regterknie, vir my antwoord vra.
Ek wou nie regtig huil nie maar ek het.
En met jou sagte woorde het jy my kom red.

En ek sê: Vou jou hande om my wange en soen my op my lippe.
Hou my vas, hou my tog net vas.
Want dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou.
Saam met jou sal ek dit dans.

Ek gee alles wat ek is, net om een met jou te wees.
Tot die dood ons skei.

(Ek ´s alleen
Jy ´s nie alleen
Jy was nooit alleen)

Vou jou hande om my wange en soen my op my lippe.
Hou my vas, hou my tog net vas.
Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou.
Saam met jou sal ek dit dans.

So vou jou hande om my wange en soen my op my lippe.
Hou my vas, hou my tog net vas.
Want dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou.
Saam met jou sal ek dit dans.

Saam met jou, saam met jou sal ek dit dans.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2011

Language: Afrikaans

Appearing on: Die Moeite Werd (2011) , Die Moeite Werd (2011)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found