Riana Nel
Riana Nel - As Jy Dit Bedoel lyrics
Your rating:
Hier staan ons op ’n Sondag en ek onhou soos gister Ek sien nou nog jou glimlag en alles wat my hart voor anker Maar ek weet dit maak bitter seer as die lewe jou verraai Sê my dis nie wat ek dink My gedagtes verdrink, jy's te stil Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel Jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net ’n gevoel Soos die aarde wat smag na die reën Sê my ek bly die enigste een Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel Ek wil weet wat jy voel Ek wil weet wat jy voel Hier staan ons jare later, verdwaal in jou oë soos gister Ek kan sien jy kom dit agter Jy sien al my vrae verminder Maar ek weet dit maak bitter seer as die lewe jou verraai Want jy was al hier deur en dis hoe jy my leer om te glo Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel Jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net ’n gevoel Soos die aarde wat smag na die reën Sê my ek bly die enigste een Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel Ek wil weet wat jy voel Ek wil weet wat jy voel Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel Jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net ’n gevoel En soos die aarde wat smag na die reën Sê my ek bly die enigste een Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel Ek wil weet wat jy voel Ek wil weet wat jy voel