Refentse

Refentse - Ou ryperd lyrics

Your rating:

Ou ryperd, ons ry die pad tesame
Ou ryperd, so deur die lewensbane
Wanneer jou rydag oor is
Gaan jou ou lyf lekker rus
Jy, ou ryperd van my

Jaag maar aan ou maat, die maan skyn helder vanaand
Jaag maar aan ou maat, my noointjie sy wag vir my vanaand
O hoor hoe tjank die jakkals oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Jaag maar aan ou maat, want my noointjie sy wag daar vanaand

Jippie, jippie, jip, jippie, jippie, jip, ou perd
Daar is voer en rus en jy doen jou bes my ou perd
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie die dogter van tant Annie op die plaas

Ou ryperd, ons ry die pad tesame
Ou ryperd, so deur die lewensbane
Wanneer jou rydag oor is
Gaan jou ou lyf lekker rus
Jy, ou ryperd van my

Jippie, jippie, jip, jippie, jippie, jip, my ou perd
Daar is voer en rus en jy doen jou bes my ou perd
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie die dogter van tant Annie op die plaas

Jippie, jippie, jip, jippie, jippie, jip, ou perd
Daar is voer en rus en jy doen jou bes my ou perd
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie die dogter van tant Annie op die plaas

Na my nooi Sannie die dogter van tant Annie op die plaas
Na my nooi Sannie die dogter van tant Annie op die plaas
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Chris Blignaut

Composer: Eddy Arnold

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Cover from: Chris Blignaut - Ou ryperd

Appearing on: My hart bly in ´n taal (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found