Ray Dylan

Ray Dylan - Jessica lyrics

Your rating:

Jessie, ek onthou toe ons nog kinders was
Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag
Drome gedroom in die lang gras by die vlei

Hoe ons eendag groot sou word
En altyd saam wees, Jessie, ek en jy

Jessica!
Jy kan maar glo, Jessie baby, daar's geen ander een
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou

Jessica!
Dit was net ons op die strand toe die son sak, ek onthou

Jessica!
Kom kyk, Jessie baby, kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë, net oor jou

Jessica!
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou

Jessie, ek onthou nog daardie eerste soen
Jou oë se bruin agter die paviljoen
Die wind (die wind), die son (die son), jou mond (jou mond)
Jy het gevra of ek van jou hou
Ek lief jou Jessie, my baby, ek sê dit nou

Jessica!
Jy kan maar glo, Jessie baby, daar's geen ander een
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou

Jessica!
Dit was net ons op die strand toe die son sak, ek onthou

Jessica!
Kom kyk, Jessie baby, kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë, net oor jou

Jessica!
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou

Jessica!
Jessica!

Jessica!
Kom kyk, Jessie baby, kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë net oor jou

Jessica!
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou

Jessica!
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Ray Dylan

Composer: Ray Dylan

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2007

Language: Afrikaans

Covered by: Danny De Roover (2019, Dutch)

Appearing on: Breek Die Ys (2007)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found