Nicholis Louw

Nicholis Louw - Ek wil my baby hê vanaand lyrics

Your rating:

Na na na na na na
Na na na na na na
Ek wil my baby hê vanaand (2x)

Ek het na jou verlang, jy het my hart gevang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek gaan jou styf vashou, want ek hou van jou
Ek wil my baby hê vanaand

Jy het my hart gestop, jy is die mooiste pop
Ek het van jou gedroom gisteraand
En toe ek wakker word het ek geweet wat kort
Ek wil my baby hê vanaand

Weet jy ek kom huistoe
Voor die son gaan lê vanaand
Weet jy ek kom huistoe
Ek wil my baby hê vanaand

Ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor
Ek het van jou gedroom gisteraand
En as die trane rol, loop al die damme vol
Ek wil my baby hê vanaand

Daar is `n wind wat waai, ek het `n haan hoor kraai
Ek het van jou gedroom gisteraand
En as ek jou gaan kry gaan ons lekker vry
Ek wil my baby hê vanaand

Weet jy ek kom huistoe
Voor die son gaan lê vanaand
Weet jy ek kom huistoe
Ek wil my baby hê vanaand

As ons `n walsie vang, streel jy aan my wang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek verloor my kop, ek is by my pop
Ek wil my baby hê vanaand

Weet jy ek kom huistoe
Voor die son gaan lê vanaand
Weet jy ek kom huistoe
Ek wil my baby hê vanaand
Ek wil my baby hê vanaand 

Ek het na jou verlang, jy het my hart gevang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor
Ek wil my baby hê vanaand

Weet jy ek kom huistoe
Voor die son gaan lê vanaand
Weet jy ek kom huistoe
Ek wil my baby hê vanaand (2x)

Ek wil my baby hê vanaand
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2004

Language: Afrikaans

Appearing on: Grootste Treffers Sover , My Hart Is Aan Die Brand (2004)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found