Nederlandstalige Kinderliedjes

Nederlandstalige Kinderliedjes - Die kat kom weer lyrics

Your rating:

Ou Jan Wilson had 'n kat wat die ou niet wou verlaat:
Hij 't alles geprobeer om die kat daar weg te keer;
selfs na die predikant om raad van hom te krij.
Die predikant die het gesê: "Die kat moet daar bly".
 
Maar die kat kom weer, want hy wil nie  langer wag.
Die kat kom weer, net die volgende dag;
Die kat kom weer. Glo vir my dis waar
Die ander dag môre was die kat weer daar.
 
Hullie sit hom op 'n skip en hul stuur hom na Ceylon,
Die skip die was gelaai met 'n twaalf duisend ton.
Nie ver nie van die land daar het die skip gesink,
En al die matrose op die skip het verdrink.
 
Maar die kat kom weer, want hy wil nie  langer wag.
Die kat kom weer, net die volgende dag;
Die kat kom weer. Glo vir my dis waar
Die ander dag môre was die kat weer daar.
 
Hullie sit hom in 'n ballon en die man die neemt dit aan;
Die katje te gaan gee vir die man in die maan.
Die ballon het gebars met 'n enorme skoot,
Tien myl van die plek lê die man morsdood.
 
Maar die kat kom weer, want hy wil nie  langer wag.
Die kat kom weer, net die volgende dag;
Die kat kom weer. Glo vir my dis waar
Die ander dag môre was die kat weer daar.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Dutch

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found