Lize Beekman

Lize Beekman - Diepsee of Knysna bos lyrics

Your rating:

Soms wil ek my hart iewers los
Iewers ver van mense weg
Soos iewers in die diepsee of die Knysna bos
Net die verste weg van die naaste aan my

Net die mees onbekende plek verby
Wens ek soms ek kan daar my hart los

Êrens met winterreën
En ‘n lente met eindeloos kleur, somer met skaduwee

En ‘n herfs wat gestroop aanhou gee
Dan da’ sal ek my hart ‘n wyle los
of in die diepsee en dalk die Knysna bos

Soms wil ek my hart iewers los
van als gestroop sal ek ligter loop
Soos iewers aan die sonkant van ‘n verre land
Nog onverniel – sonder letsels getrap
Sonder genadelose voeteval
Wens ek soms ek kan daar my hart los

Êrens met winterreën
En ‘n lente met eindeloos kleur
‘n Somer met skaduwee
En ‘n herfs wat gestroop aanhou gee

Dan daar sal ek my hart ‘n wyle los
of in die diepsee en dalk die Knysna bos
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Lize Beekman

Composer: Lize Beekman

Publisher: ?

Details:

Released in: 2008

Language: Afrikaans

Appearing on: Sit ‘n bietjie langs my (2007)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found