Liza Brönner

Liza Brönner - Emosioneel lyrics

Your rating:

Kyk, kyk in my oë
En wys my daar’s niks meer om te sê nie;
Jy, jy’t my verloor 
Die dag toe jy se jy weet nie wat jy wil hê nie;

Ek voel jou in my are bruis
Soos golwe wat oor rotse druis
Ek gee nou oor

Emosioneel
Ek verloor beheer irrasioneel
Emosioneel
Dis hoe ek voel oor jou irrasioneel
Verlief, verlore, verdwaal
Onder jou invloed verslaaf
Emosioneel... emosioneel

Hoe oortuig ek myself
Dat ek weer my halwe hart kan regmaak
En hoe keer ek myself voordat ek weer in jou oë wegraak?

Ek voel jou in my are bruis
Soos golwe wat oor rotse druis
Ek gee nou oor

Emosioneel
Ek verloor beheer irrasioneel
Emosioneel
Dis hoe ek voel oor jou irrasioneel
Verlief, verlore, verdwaal
Onder jou invloed verslaaf
Emosioneel... emosioneel

(Ek voel jou in my are bruis
Soos golwe wat oor rotse druis
Ek gee nou oor
Ek verloor beheer irrasioneel,...
Dis hoe ek voel ....)

Emosioneel
Ek verloor beheer irrasioneel
Emosioneel
Dis hoe ek voel oor jou irrasioneel
Verlief, verlore, verdwaal
Onder jou invloed verslaaf
Emosioneel ... emosioneel  

Emosioneel...
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: Dans op jou eie (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found