Lika Berning
Sonja Herholdt & Lika Berning & Liefling (rolprent) - Mamma, ek wil 'n man hê lyrics
Your rating:
Mamma, ek wil 'n man hê! Wat se man, my liewe kind? Wil jy dan 'n Fransman hê? Nee, mamma, nee! 'n Franse man die wil ek nie Want „parlezvous“ verstaan ek nie Dit is my plesier Met die boerjongkêrels hier Mamma, ek wil 'n man hê! Wat se man, my liewe kind? Wil jy dan 'n Hollander hê? Oh nee, mamma, nee! 'n Hollander die wil ek nie Want klompe dra, dit sal ek nie Dit is my plesier Met die boerjongkêrels hier Mamma, ek wil 'n man hê! Wat 'n man, my liewe kind? Wil jy dan 'n Duitser hê? Nee, mamma, nee! 'n Duitse man die wil ek nie Want „Schweinefleisch“ dit lus ek nie Dit is my plesier Met die boerjongkêrels hier Mamma, ek wil 'n man hê Wat 'n man, my liewe kind? Wil jy dan 'n boerseun hê? Ja, mamma, ja! 'n Boereman die wil ek hê In 'n boer se arms wil ek lê Dit is my plesier Met die boerjongkêrels hier Dit is my plesier Met die boerjongkêrels hier