Lianie May
Lianie May - Jy soen my nie meer nie lyrics
Your rating:
Ek kan onthou hoe jy by my pas Ek kan onthou hoe perfek dit was Maar ek soek nou na jou En my hart voel rou Ek's goed genoeg as dit vir jou pas Maar skuins na twaalf word ek net 'n las En dit maak my so seer Wanneer sal ek ooit leer? Want jy soen my nie meer nie (soen my nie meer nie) En ek mis hoe dit was (mis hoe dit was) En jy maak met my hart soos klei Dis die skoen wat jou pas Hoe kyk 'n mens deur jou hart se lens Kyk en probeer alles reg te wens As ek weet dis te laat Hoe volg ek my eie raad? Want ek's nou gebreek alles net oor jou Voel jou mes in my steek het jy geen berou? Eendag sien ek jou weer Voel jy ook nou die seer? Want jy soen my nie meer nie (soen my nie meer nie) En ek mis hoe dit was (mis hoe dit was) En jy maak met my hart soos klei Dis die skoen wat jou pas Was ek te koud vir jou harde lyf? Was ek net moeg dat jy my so rondskuif? Gaan kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam Want jy het jou kans laat verbygaan Want jy soen my nie meer nie (soen my nie meer nie) En ek mis hoe dit was (mis hoe dit was) X4 En jy maak met my hart soos klei Dis skoen wat jou pas