Koos du Plessis
Koos du Plessis - Sprokie Vir `n Stadskind guitar chord
Your rating:
Sprokie vir `n stadskind - Koos du plessis ------------------------------------------ (Die oorspronklike key is Bb) D G D A A7 D? As die reen van stof en roet verby is en die rook verdwyn D G D A A7 D? Sal daar in die sterrelose hemel `n neon boog verskyn G D? En kyk maar goed want as jy hom vind A D? vertel ek vir jou `n sprokie my kind G D? van `n skatkis met ou ketting gebind E A A7 A? aan die neon boog se punt D G D A A7 D? Volg hom elke nag oor swart riviere, oor kranse van beton D G D A A7 D? As jy aanhou stap tien duisend ure sal jy dalk daar kom G D? Maar hier moet jy jou nimmer laat bind A D? want so lui die ou, ou sprokie my kind G D? as jy geluk en vrede wil vind E A A7 A? soek die neon boog se punt D G D A A7 D? Volg hom elke nag oor swart riviere, kyk nie een maal om D G D A A7 D? Dalk vind jy die land van blou saffiere en dalk `n brokkie son