Kobus Muller

Kobus Muller - Glasie Wyn lyrics

Your rating:

Iewers in Brooklyn* sit sy alleen
[?] in die verte met die kerslig in haar oë
Trane rol oor haar wange
Mascara tof gesmeer
Hartseer en verlore, eensaam en alleen

Bring vir haar ´n glasie, ´n glasie rooiwyn
Vir die meisie met die trane in haar oë
Sy wag vir die man wat nie wil kom
So bring vir haar net nog ´n glasie, ´n glasie rooiwyn

Sy kyk kort-kort na die oorlosie teen die muur
Sy wag al van seins, dis lankal na twaalf
Sy vat nog ´n slukkie van die wyn in haar glas
Sy´s hartseer en verlore, eensaam en alleen

Bring vir haar ´n glasie, ´n glasie rooiwyn
Vir die meisie met die trane in haar oë
Sy wag vir die man wat nie wil kom
So bring vir haar net nog ´n glasie, ´n glasie rooiwyn (2x)

* Brooklyn (Pretoria): https://af.wikipedia.org/wiki/Brooklyn,_Pretoria
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Kobus Muller

Composer: Kobus Muller

Publisher: Vat 5 Musiek, Sony BMG Music Entertainment

Details:

Released in: 2008

Language: Afrikaans

Appearing on: Kobus Muller (2008)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

1 Comments found

Dis Kobus Muller se mooiste liedjie! Vyf sterre! ?????
Ek hou ook baie van rooiwyn. (Paarl, Stellenbosch…)