K.O.B.U.S. / Kobus!
K.O.B.U.S. / Kobus! - Doodstraf lyrics
Your rating:
Doodstraf, bring die doodstraf terug Doodstraf, bring die doodstraf terug Ons is vryheid belowe maar het vrees ontvang Met pyn en trane en begrafnissang Die reënboog is rooi deurweek met bloed Op die horison agter die begrafnisstoet Doodstraf, bring die doodstraf terug Doodstraf, bring die doodstraf terug Ons is vryheid belowe maar het vrees ontvang Ouers paranoïs en kinders is bang Die ongedeerdes sê dis ‘n slegte idee Maar as die hel oor hul drumpel trap sal hulle ook skree vir die doodstraf, bring die doodstraf terug Staan saam en eis die doodstraf terug Noodmaatreels vir ‘n noodtoestand ‘n Oog vir ‘n oog en ‘n tand vir ‘n tand Ons is vryheid belowe maar het vrees ontvang Soos ‘n skandvlek Judaskus op elke wang En as die strome onskuldige bloed aanhou stort Gaan die mense begin doen wat daar gedoen moet word Doodstraf, bring die doodstraf terug Doodstraf, bring die doodstraf terug Doodstraf, bring die doodstraf terug Staan saam en eis die doodstraf terug