Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Woorde lyrics

Your rating:

Jy praat nie meer met my nie 
Ek weet nie of jy al my briewe kry nie
Maar een ding wat ek weet is dis nie jy nie

Waar het als verkeerd gegaan? 

Ek weet nie hoe jy voel nie
Wat jy met die stilte nou bedoel nie
Ek voel nie meer jou liefde oor my spoel nie

Waar het als verkeerd gegaan?

Koor:

Hoekom moet die woorde opraak wat jy vir mekaar wou sê  maak nie saak dinge wat jy altyd wou weet moet jy skielik vergeet, maar jy bly nogsteeds, ander wonder oor die antwoorde jy, mis die keure wat jy kon sê , luister na mekaar en 'n rede wou he waar het als verkeerd gegaan?

Sal jy ooit verstaan?
Sonder woorde

Ek ken nie daardie oë  nie.
Jou kyke van tevore lyk nie so nie.
My hart besef nou iets wat hy nie glo nie.
Waar het als verkeerd gegaan?

Koor:

Hoekom moet die woorde opraak wat jy vir mekaar wou sê  maak nie saak dinge wat jy altyd wou weet moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds, ander wonder oor die antwoorde jy, mis die keure wat jy kon sê , luister na mekaar en 'n rede wou he waar het als verkeerd gegaan?

Sal jy ooit verstaan?
Sonder woorde

Praat met my en sê  vir my wat ek moet doen en wys vir my ons kan nie en ons moenie ophou

Dit wat ons twee het is sterk dit wat ons twee het kan werk 

Met woorde

Koor: 

Hoekom moes die woorde opraak wat jy vir mekaar wou sê  maak nie saak dinge wat jy altyd wou weet moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds, ander wonder oor die antwoorde jy, mis die keure wat jy kon sê , luister na mekaar en 'n rede wou he waar het als verkeerd gegaan?

Sal jy ooit verstaan?

Sonder woorde x3
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Appearing on: My hartjie (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found